n’ Praktiese leerskool oor stilword-tegnieke
Kom sit saam met ons aan vir ‘n oggend van praktiese oefeninge waarin ons gaan leer hoe om stil te raak en bewustelik in ons lewens teenwoordig te wees.
Bespreek by 0723241935 of johannes@blydskap.com
R540 pp